| hars [boodskap #130920] |
Sa., 18 April 2020 12:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hars aan die stam van 'n boom.
hars
Afbreking: hars
Selfstandige naamwoord: hars
Meervoud: harse
Betekenis:
• Taai, klewerig produk wat hoofsaaklik van naaldbome geoes word, of die sintetiese ekwivalent daarvan.
Gebruik:
• Die verskil tussen gom en hars is dat hars in alkohol oplos, terwyl gom in water oplos.
Hiponiem:
• kunshars
Afgelei:
• harsagtig
Vertaling:
Engels: resin
Nederlands: hars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|