| woltapyt [boodskap #130902] |
Vr., 17 April 2020 16:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woltapyt
Afbreking: wol•ta•pyt
Samestelling: wol + tapyt
Selfstandige naamwoord: woltapyt
Meervoud: woltapyte
Betekenis:
• 'n Mat van wol.
Gebruik:
• Wol is relatief bestand teen vuilword, wat dit ideaal maak vir die vervaardiging van woltapyte.
Vertaling:
Engels: wool carpet
Nederlands: woltapijt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|