| bikonkaaf [boodskap #130892] |
Do., 16 April 2020 15:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bikonkawe en 'n konkawe lens.
bikonkaaf
Afbreking: bi•kon•kaaf
Byvoeglike naamwoord: bikonkaaf
Attributief: bikonkawe
Betekenis:
• Wat aan beide kante na binne gekrom is; twee sye is ingeduik (uitgehol).
Gebruik:
• Rooibloedselle is bikonkaaf wat die oppervlak vir beter suurstofabsorbsie vergroot.
Sinoniem:
• dubbelhol
• dubbelkonkaaf
Antoniem:
• bikonveks
• dubbelbol
Vertaling:
Engels: concavo‐concave
Nederlands: biconcaaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|