Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staafkode
staafkode [boodskap #130879] Di, 14 April 2020 20:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Staafkode
Staafkode
staafkode
Afbreking: staaf•kode
Samestelling: staaf + kode
Uitspraak: /ˈstɑːfˌkʊə̯də/


Selfstandige naamwoord: staafkode
Meervoud: staafkodes
Verkleinwoord: staafkodetjie
Meervoud van verkleining: staafkodetjies

Betekenis:
• 'n Kode in die vorm van smal strepies op produkte waarmee produkinligting met 'n skandeerder afgetas kan word.

Gebruik:
• As die staafkode beskadig is, moet die winkelier die prys op die kasregister insleutel.

Sinoniem:
• strepieskode

Vertaling:
Engels: barcode
Nederlands: streepjescode, barcode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoorweg
Volgende onderwerp: strepieskode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:46:31 MGT 2024