Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sous
sous [boodskap #130875] Di, 14 April 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie soorte sous.
Verskeie soorte sous.
sous
Afbreking: sous
Uitspraak: /sœu̯s/


Selfstandige naamwoord: sous
Meervoud: souse
Verkleinwoord: sousie
Meervoud van verkleining: sousies

Betekenis:
• Vloeistof wat vir die voorbereiding van voedsel gebruik of by 'n gereg bedien word.

Gebruik:
• 'n Lekker sous kan enige maaltyd opkikker.

Spreekwoord:
• Die kool is die sous nie werd nie. [Dis nie die moeite werd nie.]
• Van die hele sous niks weet nie. [Van die hele saak niks weet nie.]

Afgelei:
• doopsous
• pepersous
• slaaisous
• tamatiesous
• worcestersous

Vertaling:
Engels: gravy, sauce
Nederlands: saus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regisseer
Volgende onderwerp: speelgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 18:00:12 MGT 2024