Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonneblom
sonneblom [boodskap #130871] Di, 14 April 2020 18:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sonneblom.
'n Sonneblom.
sonneblom
Afbreking: son•ne•blom
Samestelling: son + -ne + blom
Uitspraak: /ˈsɔ.nəˌblɔm/


Selfstandige naamwoord: sonneblom
Meervoud: sonneblomme
Verkleinwoord: sonneblompie
Meervoud van verkleining: sonneblompies

Betekenis:
• Gewas met groot geel bomme in die genus Helianthus, waarvan die sade geoes word vir kookolie en margarien.

Gebruik:
• Naas mielies, koring en suikerriet is sonneblom een van Suid-Afrika se belangrikste landbougewasse.

Afgelei:
• sonneblomolie
• sonneblomsaad

Vertaling:
Engels: sunflower, helianthus
Nederlands: zonnebloem
Sotho: sonobolomo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sog
Volgende onderwerp: spysenier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 18:07:19 MGT 2024