| sog [boodskap #130870] |
Di., 14 April 2020 16:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sog met haar kleintjies.
sog
Afbreking: sog
Uitspraak: /sɔχ/
Selfstandige naamwoord: sog
Meervoud: sôe, sogge
Verkleinwoord: soggie
Meervoud van verkleining: soggies
Betekenis:
• 'n Vroulike vark.
Gebruik:
• Die varkies drink aan die sog.
• Sôe jong ongeveer twee of drie keer per jaar.
Sinoniem:
• varksog
• wyfievark
Antoniem:
• beer
Vertaling:
Engels: sow
Nederlands: zeug
Xhosa: imazi yehagu
Zoeloe: ingulube yensikazi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|