Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoek
snoek [boodskap #130865] Ma, 13 April 2020 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Snoek
Snoek
snoek
Afbreking: snoek
Uitspraak: /snuk/


Selfstandige naamwoord: snoek
Meervoud: snoeke
Verkleinwoord: snoekie
Meervoud van verkleining: snoekies

Betekenis:
• 'n Gesogte eetvis van die see, Thyrsites atun.

Gebruik:
• 'n Snoek is lank en plat; die kop en lyf is blougrys aan die bokant en silwer aan die onderkant.

Vertaling:
Engels: snoek, mackerel
Nederlands: snoekmakreel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slavin
Volgende onderwerp: abbavel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:57:35 MGT 2024