| skroewe [boodskap #130860] |
Ma., 13 April 2020 18:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skroewe
skroewe
Afbreking: skroe•we
Uitspraak: /ˈskru.və/
Selfstandige naamwoord: skroef
Meervoud: skroewe
Verkleinwoord: skroefie
Meervoud van verkleining: skroefies
Betekenis:
• Meervoud van skroef. Meer as een skroef.
Gebruik:
• Hoeveel skroewe het ons nodig om die kas teen die muur vas te skroef?
Spreekwoord:
• Alles staan op los skroewe. [Alles is deurmekaar.]
Vertaling:
Engels: screws
Nederlands: schroeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|