| sigbaar [boodskap #130851] |
Ma., 13 April 2020 09:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigbaar
Afbreking: sig•baar
Uitspraak: /ˈsəχ.bɑːr/
Byvoeglike naamwoord: sigbaar
Vergrotende trap: sigbaarder
Oortreffende trap: sigbaarste
Attributief: sigbare
Partitief: sigbaars
Betekenis:
• Met die oog waarneembaar.
Gebruik:
• Alhoewel die vlerkvere van die swartswaan wit is, is hulle gewoonlik slegs tydens vlug sigbaar.
Antoniem:
• onsigbaar
Afgelei:
• sigbaarheid
Vertaling:
Engels: visible
Nederlands: zichtbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|