Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Afrikaner in Australia:)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13085] Vr, 06 Maart 1998 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Mar 1998 15:04:37 +1100, ch...@irc.com.au wrote:

OK Cheers.
Hopelik hoor ons nie weer van jou nie.

N.S. As jy dink daar is meer as 5 miljoen Afrikaners in Australie" is
dit seker beter dat jy weg is. Die gemiddelde IK hier is nou sekerlik
hoe"r.

steeds een keer 'n jaar sien, enige plek in Afrika met die Aussie $:))[/color]
> Mis ek Afrikaans??? Nee, ons is 'n hele klomp Suid-Afrikaners hier -
> kuier oor en weer - maak biltong, koeksisters, melktert - ek kuier meer
> as in Suid-Afrika en praat elke dag Afrikaans.
> Vind ek dit moeilik om aan te pas???? Wat is aanpas, as jy in Afrika
> kon aanpas, kan jy enige plek gevestig raak.
> Is die Aussies rassisties - nie as jy dieselfde velkleur as hulle is
> nie:)
> Sal jy ooit teruggaan SA toe??? Waarvoor, die meeste SA's is al reeds
> hier:)) As alles so dieselfde is, waarvoor wil ek teruggaan.
> Wat dink jy van die mense wat sê jy het weggehardloop??? Die wereld
> het 'n klein plekkie geword, 'n paar uur op 'n vliegtuig en jy land
> enige ander plek. 'n Paar sekondes op die Net en jy is in kontak met
> enige iemand enige plek. Die wereld is besig om tegnologies te 'link' -
> nasies wat op dieselfde meedingende vlak is, het baie wat hulle kan deel
> en uitruil, waarom moet jy op 'n kontinent sit waar daar min sukses is,
> mense steeds glo aan kommunisme terwyl dit in die land van oorsprong
> basies tot niet is, mense steeds nie snap wat bevolkingsbeperking is
> nie, waar diktators steeds koning is, wat steeds hand uithou na die res
> van die hardwerkende wereld terwyl hulle al die hulpbronne, arbeid,
> vrugbare grond onder hulle voete het.
> Ja ....... ek bly baie lekker hier dankie en as jy daar in Afrika wil
> bly, sterkte, jy het dit nodig:)))
>>>
Vorige onderwerp: VRYBURG ------- MOOI SO MENSE
Volgende onderwerp: DP se "gesteelde" getuienis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:29:24 MGT 2024