Leksikograaf Boodskappe: 24205 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Merker in Israel wat die hoogte bo seevlak op die pad tussen Jerusalem en die Dooie See aandui.seevlak
Afbreking: see•vlak
Samestelling: see + vlak
Uitspraak: /ˈsɪə̯.flak/