| pêrel [boodskap #130833] |
So., 12 April 2020 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24189 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pêrels
pêrel
Afbreking: pê•rel
Uitspraak: /ˈpæː.rəl/
Selfstandige naamwoord: pêrel
Meervoud: pêrels
Verkleinwoord: pêreltjie
Meervoud van verkleining: pêreltjies
Betekenis:
• 'n Harde ronde voorwerp wat sommige weekdiere (hoofsaaklik oesters, soms slakke) vorm en wat as sieraad geoes word.
Gebruik:
• Die kleur en vorm van 'n pêrel is belangrike maatstawwe in die bepaling van die prys daarvan.
Afgelei:
• pêrelduiker
• pêrelsnoer
Vertaling:
Engels: pearl
Nederlands: parel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|