| pynstiller [boodskap #130832] |
So., 12 April 2020 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pynstiller
Afbreking: pynstiller
Samestelling: pyn + stil + -ler
Uitspraak: /ˈpəi̯nˌstə.lər/
Selfstandige naamwoord: pynstiller
Meervoud: pynstillers
Verkleinwoord: pynstillertjie
Meervoud van verkleining: pynstillertjies
Betekenis:
• Medisyne wat pyn verlig maar nie genees nie.
Gebruik:
• 'n Pynstiller wat algemeen vir inflammasie gebruik word, is met 'n verhoogde risiko vir kardiovaskulêre siektes en beroerte verbind.
Vertaling:
Engels: painkiller
Nederlands: pijnstiller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|