| mas [boodskap #130785] |
Sa., 11 April 2020 08:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Radiomas.
mas
Afbreking: mas
Uitspraak: /mas/
Selfstandige naamwoord: mas
Meervoud: maste
Verkleinwoord: massie
Meervoud van verkleining: massies
Betekenis:
• 'n Hoë, dun, vertikale struktuur, dikwels met kabels geanker.
Gebruik:
• Die skip se mas het gebreek.
Spreekwoord:
• Hy kom nie die mas op nie. [Hy slaag nie; is nie suksesvol nie.]
Afgelei:
• hoofmas
• radiomas
• skeepsmas
Vertaling:
Engels: mast, pole
Nederlands: mast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|