| jellievis [boodskap #130754] |
Vr., 10 April 2020 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Jellievis.
jellievis
Afbreking: jel•lie•vis
Uitspraak: /ˈdʒɛ.liˌfəs/
Selfstandige naamwoord: jellievis
Meervoud: jellievisse
Verkleinwoord: jellievissie
Meervoud van verkleining: jellievissies
Betekenis:
• 'n Jellieagtige, swewende of drywende holtedier wat soms in groot skole voorkom.
Gebruik:
• 'n Jellievis het netelselle, waarmee hulle 'n mens dodelik kan verwond.
Sinoniem:
• kwal
Vertaling:
Engels: jellyfish
Nederlands: kwal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|