Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heipaal
heipaal [boodskap #130741] Vr., 10 April 2020 06:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24206
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Heipale word in die grond ingedryf.
Heipale word in die grond ingedryf.
heipaal
Afbreking: hei•paal
Uitspraak: /ˈɦəi̯.pɑːl/


Selfstandige naamwoord: heipaal
Meervoud: heipale
Verkleinwoord: heipaaltjie
Meervoud van verkleining: heipaaltjies

Betekenis:
• 'n Paal wat as deel van 'n fondasie in nat- of sandgrond gedryf word om 'n boustruktuur te anker.

Gebruik:
• Kan ons die heipaal met 'n slaghamer inslaan, of moet ons eerder 'n heimasjien inkry?

Afgelei:
• heimasjien

Vertaling:
Engels: driven pile
Nederlands: heipaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartaanval
Volgende onderwerp: hennep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 17:23:56 UTC 2025