| ghong [boodskap #130722] |
Wo., 08 April 2020 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ghong.
ghong
Afbreking: ghong
Uitspraak: /ɡɔŋ/
Selfstandige naamwoord: ghong
Meervoud: ghonge, ghongs
Verkleinwoord: ghongetjie
Meervoud van verkleining: ghongetjies
Betekenis:
• 'n Hangende slaginstrument met plat, sirkelvormige metaalskyf wat met 'n hamer getref word.
Gebruik:
• Die frase "'n klinkende metaal" in 1 Korintiërs 13:1 word deesdae vertaal as "'n galmende ghong".
Vertaling:
Engels: gong
Nederlands: gong
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|