Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pekelsonde
pekelsonde [boodskap #130703] Di., 07 April 2020 17:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pekelsonde
Afbreking: pe•kel•son•de
Samestelling: pekel + sonde


Selfstandige naamwoord: pekelsonde
Meervoud: pekelsondes
Verkleinwoord: pekelsondetjie
Meervoud van verkleining: pekelsondetjies

Betekenis:
• 'n Onbeduidende sonde wat jou later inhaal. Die nadraai van 'n misstappie wat vroeër begaan is.

Gebruik:
• Vir my pekelsonde moes ek met haar trou en toe erf ek die plaas.

Vertaling:
Engels: old sin; pickled sin, peccadillo
Nederlands: pekelzonde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skerts
Volgende onderwerp: pekel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 11:04:26 UTC 2025