Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetenskapfiksie
wetenskapfiksie [boodskap #130696] Ma., 06 April 2020 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25945
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetenskapfiksie
Afbreking: we•ten•skap•fik•sie
Samestelling: wetenskap + fiksie


Selfstandige naamwoord: wetenskapfiksie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Genre van fiksie oor die invloed van tegnologiese ontwikkeling op die samelewing of 'n indiwidu.

Gebruik:
Wetenskapfiksie ondersoek dikwels die mens se reaksie op die gevolge van geprojekteerde of verbeelde wetenskaplike vooruitgang, soos ruimteverkenning, buiteaardse lewe, tydreise en robotika.

Wisselvorm:
• wetenskapsfiksie

Sinoniem:
• toekomsverhaal

Vertaling:
Engels: science fiction
Nederlands: sciencefiction

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiksie
Volgende onderwerp: deursigtigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 18:41:24 UTC 2026