| albe [boodskap #130678] |
So., 05 April 2020 15:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Priester wat 'n albe dra
albe
Afbreking: al•be
Selfstandige naamwoord: albe
Meervoud: albes
Betekenis:
• 'n Lang koorhemp van wit linne wat deur Rooms-Katolieke, Anglikaanse en Lutherse priesters gedra word.
Gebruik:
• Albe is 'n leenwoord uit Latyn, wat "wit miskleed" beteken.
Vertaling:
Engels: alb
Nederlands: albe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|