| suigstokkie [boodskap #130618] |
Do., 02 April 2020 20:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Suigstokkie.
suigstokkie
Afbreking: suig•stok•kie
Samestelling: suig + stokkie
Uitspraak: /ˈsœi̯χˌstɔ.ki/
Selfstandige naamwoord: suigstokkie
Meervoud: suigstokkies
Betekenis:
• 'n Harde lekker aan 'n stokkie.
Gebruik:
• 'n Plat suigstokkie is minder gevaarlik vir jong kinders as bolletjie-suigstokkies.
Sinoniem:
• stokkielekker
Vertaling:
Engels: lollipop, lolly
Nederlands: lolly, lekstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|