| baaitjie [boodskap #130586] |
Di., 31 Maart 2020 20:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jacobsbaai se baaitjie.
baaitjie
Afbreking: baai•tjie
Uitspraak: /bɑːiːki/
Selfstandige naamwoord: baai
Meervoud: baaie
Verkleinwoord: baaitjie
Meervoud van verkleining: baaitjies
Betekenis:
• 'n Klein baai (kleinerige inham van die see).
Gebruik:
• Die brug was bedoel om oor die Goue Horing, 'n baaitjie by die mond van die Bosporus, te strek.
Vertaling:
Engels: small bay
Nederlands: baaitje
Nota:
• Moenie "baaitjie" met "baadjie" (kledingstuk) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|