Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naam van 'n boom?
Naam van 'n boom? [boodskap #12959] |
Fri, 27 February 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my die naam gee van 'n boom wat in
Suid-Afrika gebruik word vir mynstutte. Ek dink dis
'n lid van die mimosa-familie, en ek dink hulle kweek
dit teen die hange van die berge wat die Laeveld van
die Ho"eveld skei. Ek dink dis ook die soort hout
waarvan die pulp uitgevoer word na Kanada vir die
maak van rayon.Sover ek kan onthou het dit fyn
blaartjies en geel klossies vir blomme.
Gloudina Bouwer
|
|
|
|
|
Re: Naam van 'n boom? [boodskap #13057 is 'n antwoord op boodskap #12959] |
Wed, 04 March 1998 00:00  |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis oor die algemeen 'n doodgewone ou bloekomboom ('blue gum') of 'n
wattelboom ('wattle' of 'gum') Almal natuurlik uitheemse bome.
Dries Venter
Pretoria
@igs.net wrote in article ...
>
> Kan iemand vir my die naam gee van 'n boom wat in
> Suid-Afrika gebruik word vir mynstutte. Ek dink dis
> 'n lid van die mimosa-familie, en ek dink hulle kweek
> dit teen die hange van die berge wat die Laeveld van
> die Ho"eveld skei. Ek dink dis ook die soort hout
> waarvan die pulp uitgevoer word na Kanada vir die
> maak van rayon.Sover ek kan onthou het dit fyn
> blaartjies en geel klossies vir blomme.
>
> Gloudina Bouwer
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:51 UTC 2025
|