| afslaandak [boodskap #130561] |
So., 29 Maart 2020 14:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ford Mustang met 'n afslaandak.
afslaandak
Afbreking: af•slaan•dak
Samestelling: afslaan + dak
Uitspraak: /ˈafslɑːndak/
Selfstandige naamwoord: afslaandak
Meervoud: afslaandake
Verkleinwoord: afslaandakkie
Meervoud van verkleining: afslaandakkies
Betekenis:
• 'n Dak wat opgevou of afgeslaan kan word, soos op sommige motorvoertuie.
Gebruik:
• Sy ry 'n plat sportmotor met 'n afslaandak.
Afgelei:
• afslaandakmotor
Verwant:
• sondak
Vertaling:
Engels: convertible
Nederlands: schuifdak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|