| ape [boodskap #130557] |
So., 29 Maart 2020 10:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ape (sjimpansees).
ape
Afbreking: a•pe
Uitspraak: /ˈɑː.pə/
Selfstandige naamwoord: aap
Meervoud: ape
Verkleinwoord: apie
Meervoud van verkleining: apies
Betekenis:
• Meervoud van aap. Primate aan die mens verwant, of figuurlik, 'n klomp idiote.
Gebruik:
• 'n Trop ape het reg voor ons kar oor die pad geloop.
Vertaling:
Engels: monkeys, apes, primates
Nederlands apen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|