Betekenis:
• 'n Stelsel met allerlei gange, kronkel- en doodlooppaaie.
• (figuurlik) 'n Ingewikkelde saak of verwarde situasie.
Gebruik:
• 'n Mens kan jou maklik in 'n doolhof teen 'n doodloop vasloop, waarna jy maar moet omdraai en 'n ander roete moet probeer.
• Die prokureur probeer sin maak van die doolhof van wetgewing en regulasies.