Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Veda
Veda [boodskap #130509] Do., 26 Maart 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26366
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Rigveda-manuskrip in Devanagari.
'n Rigveda-manuskrip in Devanagari.
Veda
Afbreking: Ve•da


Selfstandige naamwoord: Veda
Meervoud: Vedas

Betekenis:
• Een van die vier oudste heilige geskrifte van Hindoeïsme.
• Die versameling van dié heilige geskrifte.

Gebruik:
• Daar is vier Vedas: die Rigveda, Yajurveda, Samaveda en Atharvaveda.
• Die Vedas is in Sanskrit geskryf.

Vertaling:
Engels: Veda
Nederlands: Veda

Nota:
• Van Sanskrit veda, "kennis, wysheid", met die wortel vid, "weet, ken".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Koran
Volgende onderwerp: Pentateug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 06 14:53:16 UTC 2026