Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » panteïs
panteïs [boodskap #130502] Wo., 25 Maart 2020 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26310
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
panteïs
Afbreking: pan•te•ïs
Samestelling: pan- + teïs


Selfstandige naamwoord: panteïs
Meervoud: panteïste

Betekenis:
• 'n Persoon wat glo dat God en die natuur een en dieselfde is.

Gebruik:
• Die panteïs beskou die heelal en alles daarin as 'n manifestasie van God.

Afgelei:
• panteïsme
• panteïsties

Vertaling:
Engels: pantheist
Nederlands: pantheïst

Nota:
• Van Grieks: πάν pan = alles en θεος theos = god, letterlik "alles is God".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agnostikus
Volgende onderwerp: veldpatat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 29 12:17:35 UTC 2026