Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
termometer
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
E-pos 'n vriend
termometer
[
boodskap #130471
]
Di., 24 Maart 2020 17:11
Leksikograaf
Boodskappe:
26209
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
5
Senior Lid
'n Termometer.
termometer
Afbreking: ter•mo•me•ter
Samestelling: termo- + meter
Selfstandige naamwoord:
termometer
Meervoud:
termometers
Verkleinwoord:
termometertjie
Meervoud van verkleining:
termometertjies
Betekenis:
• Die instrument wat temperatuur meet.
Gebruik:
• 'n
Termometer
bestaan uit 'n temperatuursensor (bv. die bol van 'n kwiktermometer) en 'n manier om die verandering in temperatuur in meetbare waardes om te skakel (bv. die skaal van 'n kwiktermometer).
Sinoniem:
• hittemeter
• termograaf
• warmtemeter
Hiponiem:
• alkoholtermometer
• droëboltermometer
• kwiktermometer
Vertaling:
Engels: thermometer
Nederlands: thermometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
terminus
Volgende onderwerp:
tonnemaat
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sa. Aug. 22 06:02:28 UTC 2026