| teleskoop [boodskap #130469] |
Di., 24 Maart 2020 16:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25504 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Teleskoop.
teleskoop
Afbreking: te•le•skoop
Selfstandige naamwoord: teleskoop
Meervoud: teleskope
Verkleinwoord: teleskopie
Meervoud van verkleining: teleskopies
Betekenis:
• Optiese instrument waarmee verafgeleë voorwerpe vergroot waargeneem word, o.a om die hemelruim te bestudeer.
Gebruik:
• Terwyl 'n verkyker vir kort afstande ontwerp is, word 'n teleskoop vir sterrekundige waarnemings oor baie groot afstande gebruik.
Hiponiem:
• radioteleskoop
• ruimteteleskoop
• spieëlteleskoop
• sterrewag
Meroniem:
• teleskoopbuis
• teleskooplens
• teleskoopringe
Verwant:
• verkyker
Vertaling:
Engels: telescope
Nederlands: teleskoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|