Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stratosfeer
stratosfeer [boodskap #130462] Ma., 23 Maart 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stratosfeer
Afbreking: stra•tos•feer


Selfstandige naamwoord: stratosfeer
Meervoud:

Betekenis:
• Die laag in die aarde se atmosfeer (of dampkring) tussen die troposfeer en die mesosfeer. Dis die luglaag waar temperatuur nie meer met hoogte verander nie.

Gebruik:
• By die ewenaar begin die stratosfeer op ongeveer 17km bo die aardoppervlak (seevlak) en by die pole op ongeveer 10km.

Holoniem:
• atmosfeer

Meroniem:
• osoonlaag

Afgelei:
• stratosferies

Vertaling:
Engels: stratosphere
Nederlands: stratosfeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stophorlosie
Volgende onderwerp: strobofoto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:47:11 UTC 2025