| hanetreetjie [boodskap #130397] |
Sa., 21 Maart 2020 09:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hanetreetjie
Afbreking: ha•ne•tree•tjie
Samestelling: hane + treetjie
Selfstandige naamwoord: hanetreetjie
Meervoud: hanetreetjies
Betekenis:
• 'n Baie kort afstand.
Gebruik:
• Die Breedevallei is net 'n hanetreetjie buite Kaapstad en 'n maklike naweekbestemming vir Kapenaars.
Vertaling:
Engels: biscuit‐throw
Nederlands: hanentree
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|