Leksikograaf Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van die skedelleer uit Das neue Heilverfahren van Friedrich Eduard Bilz (1888).skedelleer
Afbreking: ske•del•leer
Samestelling: skedel + leer
Selfstandige naamwoord: skedelleer
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Verouderde siening dat menslike eienskappe aan die vorm van die skedel verbind kan word.
Gebruik:
• Volgens die skedelleer sou die teenwoordigheid van aanlegte bepaal kon word deur te kyk na die vorm van die skedel en die identifisering van 'n bepaalde vorm en prominente knoppe op bepaalde dele van die skedel.