Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drifsel
drifsel [boodskap #130365] Wo., 18 Maart 2020 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Drifsel
Drifsel
drifsel
Afbreking: drif•sel


Selfstandige naamwoord: drifsel
Meervoud: drifsels

Betekenis:
• Los goed wat op water dryf.

Gebruik:
• Siwwe moes by die uitlate van die kanale aangebring word om die drifsel en paddas uit te hou.

Sinoniem:
• opdrifsel

Vertaling:
Engels: flotsam
Nederlands: drijfhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dou
Volgende onderwerp: opdrifsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 02:46:48 UTC 2025