| barometer [boodskap #130345] |
Wo., 18 Maart 2020 06:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Barometer (let op die negatiewe meniskus).
barometer
Afbreking: ba•ro•me•ter
Selfstandige naamwoord: barometer
Meervoud: barometers
Verkleinwoord: barometertjie
Meervoud van verkleining: barometertjies
Betekenis:
• Die instrument wat lugdruk meet.
Gebruik:
• Die barometer is 'n uitvinding van Torricelli.
Sinoniem:
• lugdrukmeter
• weerglas
Afgelei:
• barometries
Vertaling:
Engels: barometer
Nederlands: barometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|