| toornigheid [boodskap #130339] |
Di., 17 Maart 2020 14:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toornigheid
Afbreking: toor•nig•heid
Selfstandige naamwoord: toornigheid
Meervoud: toornigheide
Betekenis:
• Dinge waaroor mense toornig (omgekrap/ kwaad) is.
Gebruik:
• En bewaar jou siel as jy dit waag om buite jou boksie te beweeg, dan daal vuurtonge, toornigheid en sewe ander soorte hel op jou neer.
Vertaling:
Engels: angriness
Nederlands: toornigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|