| aanneemlikheid [boodskap #130336] |
Di., 17 Maart 2020 07:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanneemlikheid
Afbreking: aan•neem•lik•heid
Selfstandige naamwoord: aanneemlikheid
Meervoud: aanneemlikhede
Betekenis:
• Die mate waarin iets aanneemlik (aanvaarbaar) is.
Gebruik:
• Legitimiteit verwys dikwels na die aanneemlikheid wat instellinge en leiersfigure vir mense het.
Sinoniem:
• kredibiliteit
Vertaling:
Engels: acceptability, feasibility, plausibility
Nederlands: aannemelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|