Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snawel
snawel [boodskap #130329] Ma., 16 Maart 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kop en snawel van 'n arend.
Die kop en snawel van 'n arend.
snawel
Afbreking: sna•wel
Uitspraak: /ˈsnɑː.vəl/


Selfstandige naamwoord: snawel
Meervoud: snawels
Verkleinwoord: snaweltjie
Meervoud van verkleining: snaweltjies

Betekenis:
• Bek van 'n voël.
• (neerhalend) Die mond van 'n mens.

Gebruik:
• Die neushoringvoël het 'n groot snawels wat sydelings afgeplat en na onder geboë is.
• Ag, hou jou snawel!

Vertaling:
Engels: bill, beak, mouth
Nederlands: snavel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krisis
Volgende onderwerp: amnestie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:51:55 UTC 2025