| neulpot [boodskap #130233] |
So., 08 Maart 2020 16:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neulpot
Afbreking: neul•pot
Samestelling: neul + pot
Selfstandige naamwoord: neulpot
Meervoud: neulpotte
Verkleinwoord: neulpotjie
Meervoud van verkleining: neulpotjies
Betekenis:
• Iemand wat altyd neul en fout vind.
Gebruik:
• Speel eerder die rol van 'n aanmoediger as 'n neulpot.
Sinoniem:
• neulkous
• saniker
Vertaling:
Engels: whiner, complainer, grumbler
Nederlands: zeurpot, zeurkous
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|