| korrelkop [boodskap #130215] |
Sa., 07 Maart 2020 18:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrelkop
Afbreking: kor•rel•kop
Samestelling: korrel + kop
Selfstandige naamwoord: korrelkop
Meervoud: korrelkoppe
Verkleinwoord: korrelkoppie
Meervoud van verkleining: korrelkoppies
Betekenis:
• Iemand wat stroomop is, gou kwaad word en gedurig rusie maak.
Gebruik:
• Moet jou tog nie aan die knorrige korrelkop steur nie.
Sinoniem:
• dwarskop
• dwarstrekker
Vertaling:
Engels: cross‐patch, bad-tempered fellow, touchy guy, disagreeable person
Nederlands: dwarskop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|