| kaartman [boodskap #130209] |
Sa., 07 Maart 2020 16:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaartman
Afbreking: kaart•man
Samestelling: kaart + man
Selfstandige naamwoord: kaartman
Meervoud: kaartmanne
Verkleinwoord: kaartmannetjie
Meervoud van verkleining: kaartmannetjies
Betekenis:
• Iemand wat opsetlik snaaks is.
Gebruik:
• As 'n kaartman nie vervelig begin raak nie, kan hy 'n mens baie plesier verskaf.
• Hy is 'n regte kaartmannetjie.
Sinoniem:
• grapmaker
Vertaling:
Engels: jumping jack, jack‐in‐the‐box
Nederlands: kaartmannetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|