Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hoggenheimer
Hoggenheimer [boodskap #130200] Sa., 07 Maart 2020 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hoggenheimer
Afbreking: Hog•gen•hei•mer


Selfstandige naamwoord: Hoggenheimer
Meervoud: Hoggenheimers

Betekenis:
• Iemand wat beheer het oor baie geld.

Gebruik:
• Hy is 'n regte Hoggenheimer.

Vertaling:
Engels: Hoggenheimer
Nederlands: Hoggenheimer

Nota:
• Boonzaier was 'n bekende spotprentkunstenaar en word onthou as die skepper van "Hoggenheimer", die karikatuur van 'n gierige onderdrukkende mynbaas.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heethoof
Volgende onderwerp: ietermago
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 11:29:40 UTC 2025