Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjankbalie
tjankbalie [boodskap #130194] Sa., 07 Maart 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjankbalie
Afbreking: tjank•ba•lie


Selfstandige naamwoord: tjankbalie
Meervoud: tjankbalies

Betekenis:
• 'n Kind wat gedurig huil.

Gebruik:
• Kinders moet toegelaat word om te treur sonder om 'n tjankbalie of 'n sissie genoem te word, of om die belaglike woorde 'Groot seuns huil nie' te hoor.

Sinoniem:
• grensbalie
• kermbalie
• skreeubalie

Vertaling:
Engels: cry‐baby, squealer, mewler
Nederlands: huilebalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grensbalie
Volgende onderwerp: hierjy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:14:16 UTC 2025