Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belhamel
- belhamel [boodskap #130164] Do., 05 Maart 2020 15:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21493
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belhamel
Afbreking: bel•ha•mel


Selfstandige naamwoord: belhamel
Meervoud: belhamels
Verkleinwoord: belhameltjie
Meervoud van verkleining: belhameltjies

Betekenis:
• Die leier van 'n groep deugniete. Iemand wat die voortou neem met kwajongstreke.

Gebruik:
• Maar daar is altyd een belhamel wat nie wil luister nie.

Sinoniem:
• voorbok

Vertaling:
Engels: bellwether, rascal, ringleader
Nederlands: belhamel

Nota:
• Die woord verwys na 'n bok of hamel wat 'n bel of klok dra en deur die trop gevolg word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bangbroek
Volgende onderwerp: stadigaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 23 12:37:40 UTC 2025