| bangbroek [boodskap #130163] |
Do., 05 Maart 2020 14:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bangbroek
Afbreking: bang•broek
Samestelling: bang + broek
Selfstandige naamwoord: bangbroek
Meervoud: bangbroeke
Verkleinwoord: bangbroekie
Meervoud van verkleining: bangbroekies
Betekenis:
• Iemand sonder moed, veral as gevaar dreig.
Gebruik:
• Moenie so 'n bangbroek wees nie!
Sinoniem:
• angshaas
• bangerik
• lafaard
• lamsak
• papbroek
• papperd
• slapperd
Afgelei:
• bangbroekig
• bangbroekigheid
• bangbroekerig
• bangbroekerigheid
Vertaling:
Engels: coward, scaredy pants
Nederlands: bangbroek, lafaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|