Tuis » Taal » Woordeboek » babbelkous
babbelkous [boodskap #130161] |
Do., 05 Maart 2020 06:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21493 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
babbelkous
Afbreking: bab•bel•kous
Samestelling: babbel + kous
Selfstandige naamwoord: babbelkous
Meervoud: babbelkouse
Verkleinwoord: babbelkousie
Meervoud van verkleining: babbelkousies
Betekenis:
• Iemand wat baie praat; persoon wat aanmekaar babbel.
Gebruik:
• Sy is 'n regte babbelkous.
Sinoniem:
• babbelbek
• kletskous
• lawaaimaker
• ratelbek
• ratelkous
Vertaling:
Engels: chatterbox, babbler, tattler
Nederlands: babbelkous
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:43:57 UTC 2025
|