| tydgenoot [boodskap #130140] |
Wo., 04 Maart 2020 11:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydgenoot
Afbreking: tyd•ge•noot
Samestelling: tyd + genoot
Selfstandige naamwoord: tydgenoot
Meervoud: tydgenote
Verkleinwoord: tydgenootjie
Meervoud van verkleining: tydgenootjies
Betekenis:
• Iemand wat in dieselfde tyd as 'n ander leef of geleef het.
Gebruik:
• Mursilli II van die Hetitiese Ryk was 'n tydgenoot van Seti I van Egipte.
Vertaling:
Engels: contemporary
Nederlands: tijdgenoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|