| puris [boodskap #130114] |
Di., 03 Maart 2020 06:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
puris
Afbreking: pu•ris
Selfstandige naamwoord: puris
Meervoud: puriste
Betekenis:
• Iemand wat suiwerheid nastreef en geen verandering of vernuwing duld nie, soos 'n voorstander van taalsuiwerheid.
Gebruik:
• Hy is nie 'n puris as dit by bewaringslandbou kom nie, maar moedig boere aan om gebalanseerd te werk te gaan.
Hiponiem:
• taalpuris
Verwant:
• purisme
• puristies
Vertaling:
Engels: purist
Nederlands: purist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|