| karamel [boodskap #130091] |
So., 01 Maart 2020 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Karamel.
karamel
Afbreking: ka•ra•mel
Selfstandige naamwoord: karamel
Meervoud: karamelle, karamels
Betekenis:
• Gebrande suiker.
Gebruik:
• Karamel word gemaak deur suiker in 'n pan met 'n dikke bodem langsaam tot 170°C te verhit.
Afgelei:
• karamelgeur
• karamelgeursel
• karamelliseer
• karamelroomys
• karamelsous
• karamelvla
Vertaling:
Engels: caramel, burnt sugar
Nederlands: karamel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|